Quantcast
Channel: Hoender – Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 147

Hoenderkasserol

$
0
0

Hierdie heerlike hoendergereg lyk na ’n goeie idee vir aandete.

Genoeg vir 6 mense
Bereiding:  10 min.
Gaarmaak: 30 min.

15 ml (1 e) olie
1 kg hoenderstukke
sout en peper
20 g botter
1 ui, gekap
250 g sampioene, in skywe gesny
2 knoffelhuisies, fyngemaal
5 ml (1 t) meel
250 ml (1 k) hoenderaftreksel
400 g gekapte tamaties
5 ml (1 t) droë tiemie
’n hand vol pietersielie, gekap

  1. Verhit die olie in ’n pan oor hoë hitte. Geur die hoender met sout en peper en voeg in die pan. Braai tot verbruin. Haal uit die pan.
  2. Voeg die botter in die pan en verminder dit hitte. Voeg die ui by en braai terwyl jy af en toe roer tot deurskynend. Voeg die sampioene en knoffel by. Braai terwyl jy gereeld roer tot die groentes verbruin het.
  3. Voeg die meel by en braai 30 sek. terwyl jy roer. Roer die aftreksel in en laat prut. Roer die tamaties en tiemie in. Sit die hoender terug en kook 15 min. of tot die hoender gaar is. Sit voor gegarneer met pietersielie.

Deur Hope Malau
Foto: Misha Jordaan


Viewing all articles
Browse latest Browse all 147

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>