Quantcast
Channel: Hoender – Huisgenoot
Browsing latest articles
Browse All 147 View Live

Hoender-tortilla

’n Ligte maaltyd om ná ’n lang dag te berei. GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 25 min. 15 ml (1 e) rooiwynasyn 45 ml (3 e) olyfolie sout en vars gemaalde swartpeper 1 ui, fyn gekap 250...

View Article


Geroosterde hoendersosaties

Hierdie vinnige, heerlike peuselhappies sal ’n treffer wees op enige partytjie. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. skil en sap van 1 suurlemoen 1 groen brandrissie, fyn gekap 2...

View Article


Kerrie-hoenderlewer

Pikante hoenderlewer is ’n vinnige en maklike maaltyd. GENOEG VIR 4-6 MENSE Gaarmaak: 15 min. Bereiding: 5 min. 500 g hoenderlewer, skoongemaak sap van ½ suurlemoen 5 ml (1 t) garam masala sout 30 ml...

View Article

Hoenderpastabakke

Hierdie maaltyd sal wondere verrig op ’n koue dag. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 12 min. 30 ml (2 e) olyfolie 1 ui, gekap 3 knoffelhuisies, gekap 1 L hoenderaftreksel 500 ml (2 k)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoender a la Vermont

Hier is een van die twee ander resepte uit vandeesweek se episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry hierdie week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot (23 Februarie...

View Article


Harissa-hoender

Die volmaakte balans van speserye en tamatie maak hierdie hoendergereg smaaklik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 1 kg hoenderstukke 45 ml (3 e) olyfolie 1 ui, gekap 3...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Versnipperde groente met hoender

AppleMark ’n Vars en gesonde maaltyd Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 8 min. 2 wortels, versnipper ⅓ kool, versnipper 8 cm komkommer, ontpit en in linte gesny 30 ml (2 e) rysasyn sout 2...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooi thai hoenderkerrie

Hier is een van die twee ander resepte uit ‘n onlangse episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry altyd die week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot. Helen Lee van...

View Article


Hoenderkerrie

Hierdie geurige kerrie is wonderlik as aandete vir ’n gesin. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 50 min. Bestanddele 15 ml (1 e) koljandersaad 10 ml (2 t) komynsaad 5 ml (1 t) vinkelsaad 1...

View Article


Romerige suurlemoen-en-roosmarynhoender

Hierdie geurige romerige suurlemoen-en-roosmarynhoender is wonderlik as aandete vir ’n gesin. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 30 min. 4 hoenderborsfilette sout en vars gemaalde peper 15...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 147 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>