Hoenderrolletjies op die kole
Jy sit hierdie gereg saam met tortillas voor wat jy sommer ook op die kole gaarmaak. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaaktyd: 15 min. Hoender 4 hoenderborsfilette 20 ml (4 t) braaispeserye 15...
View ArticleMarokkaanse hoender-en-rys
Gee ‘n hoendergereg vlerke met hierdie japtrap-resep wat boonop maklik en bekostigbaar is om voor te berei. Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 45 min. 4-6 hoenderporsies sout en vars gemaalde...
View ArticleBanting-hoenderbredie met tamaties en olywe
Sny koolhidrate uit met hierdie heerlik sappige hoendergereg met groenbone as bykos. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 8 hoenderboudjies olyfolie 8 knoffelhuisies, ongeskil skil...
View ArticleBanting-hoender toegedraai in spekvleis met avokado-en-groenboonslaai
Probeer jy koolhidrate uitsny? Dan moet jy hierdie heerlike, maklike en vinnige hoender toegedraai in spekvleis en groenteslaai op die proef stel Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min....
View ArticleHoenderlewer-quesadilla
Die lewer kan vervang word deur gaar, gepluiste hoender of selfs maalvleis. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 35-40 min. UIE 15 ml (1 e) botter 3 uie, in skyfies gesny 15 ml (1 e)...
View ArticleSitrushoender
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 4-6 hoenderporsies sout en vars gemaalde peper 6 knoffelhuisies, gekneus 1 suurlemoen, in skyfies gesny 1 lemoen, in skyfies gesny ’n paar takkies...
View ArticleHoendermayo-sigare
Genoeg vir 6 mense Bereiding: 30-40 minute Gaarmaaktyd: sowat 15 minute 400 g gaar hoender, in fyn stukkies gesny 250 ml (1 k) mayonnaise 80 g agurkies, fyn gekap 1 ui, fyn gekap 10 grasuie, fyn gekap...
View ArticleBroccoli-hoenderpasta
Genoeg vir 4 persone 4 hoenderfilette, in blokkies gesny sout en peper 15 ml (1 e) olie 250 g broccoli, geblansjeer 250 ml (1 k) suurroom skil van 1 suurlemoen 250 g tagliatelle, gekook Geur die...
View ArticleChow mein-hoender
Vir vier persone 30 ml (2 e) oestersous 10 ml (2 t) sojasous 10 ml (2 t) mielieblom 4-6 hoenderfilette, in repe gesny 15 ml (1 e) sesamolie 6 sprietuie, gekap 250 g sampioene, gekap 250 ml (1 k)...
View ArticleGestopte pistasie-en-feta-hoender
VIR VIER MENSE 100 g pistasieneute, gekap 100 g (1 wiel) fetakaas skil van 1 suurlemoen 8 hoenderdytjies en -boudjies met vel sout en vars gemaalde peper 15 ml (1 e) olyfolie Voorverhit die oond tot...
View ArticlePlathoender in sjokoladesous
Almal sal ’n tweede happie van dié geurige gereg wil inskep. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 minute Gaarmaaktyd: 45 minute 1 groot heel hoender 80 ml (1/3 k) koekmeel sout en peper olie 1...
View ArticleBanting-sampioen-hoenderburger
Sny die koolhidrate uit jou hoenderburger deur sampioene pleks van rolletjies te gebruik en bedek dit met spekrepe. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. Marineer: 30 min. 6...
View ArticleVinkel-en-lemoen-hoenderslaai
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 20 min. NEUTE 50 g pekanneute 30 ml (2 e) bruinsuiker SLAAI 1 bol vinkel 4 hoenderborsies, gaar en gepluis 2 lemoene, geskil en in skyfies gesny 1 bos spinasie,...
View ArticleHoender-en-pere-skottel
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 45 min. 6 hoenderporsies (boudjies en dye) sout en pas gemaalde swartpeper 60 ml (¼ k) koekmeel 15 ml (1 e) olie 2 pere, in skyfies gesny 1 ui,...
View ArticlePitabrode met gerookte hoender
4 pitabrode 60 ml (¼ k) mayonnaise hand vol vars koljanderblare, gekap 2 gerookte hoenderborsies, in repe gesny 200 g mozzarellakaas, gerasper Sny die pitabrode oop en smeer die een helfte met die...
View ArticleSuurlemoen-heelhoender
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: sowat 75 minute 1 heel hoender sout en peper na smaak 30 ml (2 e) sagte botter 10 ml (2 t) vars tiemieblaartjies, gekap 10 ml (2 t) gerasperde...
View ArticleSondag-hoender
Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 60 minute 8-12 hoenderdye sout en vars gemaalde swartpeper 1 pakkie (60 g) uiesoppoeier 250 ml (1 k) hoenderaftreksel 125 ml (½ k) kookwater 250...
View ArticleSpesery-hoendersosaties
’n Vinnige en maklike maaltyd vir die middel van die week – geurig gespeseryde hoender met ’n krakerige slaai, bedek met tzatziki. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 4...
View ArticleHeuninghoender
Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaaktyd: 40-45 min. Heuningsous 1 rooi-ui, fyn gekap 5 ml (1 t) gerasperde vars gemmer 30 ml (2 e) sojasous 125 ml (½ k) sjerrie 15 ml (1 e) heuning Hoender 8...
View ArticleBanting-resep: Mediterreense tamatiegebak
’n Wonderlike Banting-resep van geroosterde hoender met groente. Voeg soetmielies by die resep, as jy wil. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 4-6 hoenderporsies sout en vars...
View Article