Kruie-krummelhoender
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 30 minute Gaarmaaktyd: 40-45 minute 6-8 hoenderporsies (dytjies en boudjies) 500 ml (2 k) koekmeel 5 ml (1 t) droë tiemie 5 ml (1 t) varsgemaalde swartpeper 10 ml (2 t)...
View ArticlePangebraaide hoender met salsaslaai
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 4 hoenderborsfilette 30 ml (2 e) hoenderspeserye 15 ml (1 e) olyfolie 15 ml (1 e) botter SLAAI 4 tamaties, in blokkies gesny ½ komkommer, in...
View ArticleHoender-pynappel-hamburger
LEWER 6 HAMBURGERS Bereiding: 15 min. Gaarmaaktyd: 20 min. Verkoeltyd: 20 min. VLEISKOEKIES 500 g hoenderworsies, uit die derm gedruk groot hand vol gekapte pietersielie sout en peper na smaak olie vir...
View ArticlePaprika-hoender met kluitjies
Paprika is die kern van hierdie alles in een hoender-en-kluitjie-pangereg. Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 2 uie, in skywe gesny 1 rooi soetrissie, in skywe gesny 15 ml (1 e) olie 4...
View ArticleHoendertortillas met baba-ganoesj
Dit is die vinnigste maaltyd om in ’n bedrywige week te berei. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Marineer: 30 min. of oornag Gaarmaak: 20 min. 4 hoenderborsies 250 ml (1 k)...
View ArticleVyf hoenderresepte vir die langnaweek
Probeer gerus een van hierdie hoenderresepte oor die langnaweek. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover...
View ArticleKlewerige hoendervlerkies
Kom vriende kuier? Hierdie peuselhappie sal sommer vinnig verorber word. Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min. Marineer: 30 min. Gaarmaak: 20 min. 1 kg hoendervlerkies Marinade 250 ml (1 k) tamatiesous 125...
View ArticleLewer-tortilla-gebak
Omskep eenvoudige hoenderlewer in ’n eiesoortige, heerlike maaltyd. Genoeg vir 6 Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. 1 ui, fyn gekap 30 ml (2 e) olie 2 knoffelhuisies, fyngedruk 5 ml (1 t)...
View ArticleKerrie-en-hoenderburgers met tzatziki
Genoeg vir 4 mense Bereiding: sowat 25 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute HOENDERBORSIES 5 ml (1 t) borrie 5 ml (1 t) kerriepoeier 5 ml (1 t) fyn koljander 5 ml (1 t) fyn komyn 80 ml (¹/³ k) meel sout en...
View ArticleErtjie-pesto hoender Kiëf
Jou gaste sal dié heerlike pesto-Kiëf nie kan weerstaan nie. Dis boonop vinnig en maklik om te maak. Lewer 8 – 10 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 8 min. PESTO 300g bevrore ertjies, ontvries 70g...
View ArticleHoenderbroodjie met harissa-slaai
Hierdie maklike oop hoenderbroodjie met harissa-slaai is nie net heerlik nie; dis ook vinnig om te berei. Genoeg vir 4 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 4 hoenderborsies 500 ml (2 k) hoenderaftreksel...
View ArticleVinnige chakalaka-hoender
Yolande de Bohmer het hierdie maklike hoenderresep vir ons gestuur. Dis ’n ideale resep as daar ’n jongeling in die huis is wat wil begin leer hoe om kos te maak. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 minute...
View ArticleHoenderkasserol
Deel hierdie heilsame weekdag-hoendergereg met jou gesin – en geniet die komplimente! Genoeg vir 6-8 Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 35 min. 250 ml (1 k) meel sout en peper 30 ml (2 e) olie 8 hoenderdye 1...
View ArticleVis-quiche
’n Ligte en maklike quiche. Gebruik gerookte vis vir ’n sterker geur. Genoeg vir 4 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 400 g broskorsdeeg 300 g aartappels, in skywe gesny 250 ml (1 k) room 2 eiers 2...
View ArticlePaprika-hoender met kluitjies
Paprika is die kern van hierdie alles in een hoender-en-kluitjie-pangereg. Genoeg vir 6 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30 min. 2 uie, in skywe gesny 1 rooi soetrissie, in skywe gesny 15 ml (1 e) olie 4...
View ArticleGeurige klappermelk-oondhoender
GenoeG vir 4-6 mnese Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 45 minute Marineertyd: 1 uur of oornag 1 kg hoenderporsies, ontvel 15 ml (1 e) gemmer-enknoffelpasta 15 ml (1 e) gesmelte botter 60 ml (¼ k)...
View ArticleGrondboon-hoender
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 45-60 minute staantyd: 30-120 minute 1 kg hoenderporsies sout en peper 125 g grondbonebotter 250 ml (1 k) natuurlike jogurt 100 g koljanderblare,...
View ArticleRoerbraaihoender met avokado
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 20-25 minute 500 g hoenderborsfilette, in repies gesny sout en peper olie gekapte koljanderblare (opsioneel) 1 elk rooi, geel en groen soetrissie,...
View ArticleRomerige brandrissiehoender
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10-15 minute Gaarmaaktyd: 40-50 minute 4-6 hoenderborsies sout en peper 2 ml (½ t) fyn komyn 1 ui, gekap 2-3 knoffelhuisies, fyn gedruk 1 elk rooi en groen soetrissie, in...
View ArticleHoender met roketpasta
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40-45 min. 4-6 hoenderporsies sout en vars gemaalde peper 15 ml (1 e) olyfolie 1 wiel fetakaas, grof gekrummel PESTO 10 g pietersielie 10 g roketblare 60...
View Article