Hoender-en-stampmieliekerrie
Sit alles in die pot en roer dit net af en toe of voeg water by indien nodig. Genoeg vir 4-6 mense Week: Oornag Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 uur 300 g stampmielies, oornag geweek 1 ui, gekap 400 g...
View ArticleVyf hoenderresepte vir die naweek
Probeer gerus een van hierdie hoenderresepte oor die naweek. .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover...
View ArticleHoenderschnitzel
Deur die hoender plat te kap word dit vinniger en egaliger gaar. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 250 ml (1 k) meel sout en peper 2 eiers 30 ml (2 e) melk 500 ml (2 k) droë...
View ArticleHoender-enchilada-gebak
Hierdie kaserige maaltyd met maklik verkrygbare bestanddele is binne ’n halfuur op die tafel. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Bak: 20 min. 1 kg heel hoender, gaargemaak en gevlok 4 sprietuie,...
View ArticleSkorsie-broccolihoender
GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaaktyd: 30 min. 1 kop broccoli, in kleiner boompies gebreek 4 hoenderborsies, gaar en gepluis 2 skorsies, gehalveer en gaar gekook SOUS 125 ml (½ k)...
View ArticleBraaihoender
Hierdie smaaklike, maklike hoender word met speserye gegeur en met braaisous bedek. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Verkoel: 1 uur Gaarmaak: 40 min. 60 ml (¼ k) olyfolie sout en vars gemaalde...
View ArticleHoendernoedels
Los die wegneemkos en geniet hierdie geurige maaltyd by die huis. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 6 sprietuie, gekap 1 groen brandrissie, gekap 5 ml (1 t) wonderpeper 5 ml (1 t)...
View ArticleVishoendersop
Dié verfrissende sop is ’n mengsel van seekos en hoender. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 25 min. 1 L (4 k) hoenderaftreksel 400 g klappermelk 3 spriete sitroengras, liggies fyngedruk...
View ArticlePeri-peri-hoender met bros tjips
Hierdie resep is uit Herman Lensing se kookboek, Nog ‘n VOORSKOOT. 1 groot hoender 6–8 brandrissies (dis jou keuse hoe sterk jy die brandsmaak wil maak) 4 knoffelhuisies, gekap 5 ml fyn sout 15 ml...
View ArticleSpeseryhoender- en-rys
’n Heerlike weekdagmaaltyd vir die hele gesin Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 40 min. 80 ml (⅓ k) olie 2 kg hoenderstukke sout en vars gemaalde peper 1 ui, gekap 15 ml (1 e) kerriepoeier...
View ArticleBraaihoendersosaties
Hierdie braaisous kan jy gebruik elke keer as jy braai. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. ½ rooi ui (gekap) 2 knoffelhuisies, gekap 250 ml (1 k) tamatiesous 80 ml (⅓ k)...
View ArticleHoenderbrokkies in 13 minute
Maak hierdie interessante, maklike en vinnige peuselhappie vir jou en jou vriende. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 8 min. 2 eiers 60 ml (¼ k) melk 125 ml (½ k) meel 500 ml (2 k)...
View ArticleHoenderkerrie
Die aroma van die kerrie kan dalk daartoe lei dat jou bure kom kuier. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 45 min. 80 ml (⅓ k) olie 1,7 kg hoenderstukke 1 ui, fyn gekap 5 ml (1 t)...
View ArticleHoender-en-spek-broodjie
½ pak (125 g) repiespek 30 ml (2 e) heuning ½ gaar hoender, gepluis 60 ml (¼ k) mayonnaise sout en vars gemaalde peper ½ kropslaai ½ komkommer, in linte gesny 1 baguette, in 4 stukke verdeel Voorverhit...
View ArticleVakansie-gunsteling: Dukkah-hoenderrepe met uie-jogurt-doopsous
Hou jy vanaand ’n partytjie? Hierdie tradisionele Egiptiese peuselhappie sal jou komplimente besorg. Verdubbel die resep as jy meer nodig het. Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 10 min. DUKKAH...
View ArticleKosblikidees: Hoender-en-ertjie-pastaslaai
Koop weggooibare eetgerei om saam te stuur skool toe sodat niemand hoef raas te kry oor verlore goedere nie. GENOEG VIR 6-8 MENSE Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 25 minute PASTA 250 g skulpiepasta 10...
View ArticleKaasburger
’n Eenvoudige hoenderkaasburger wat ongelooflik smaak met camembert-kaas. Genoeg vir 6 mense Gaarmaak: 10 min. Bereiding: 15 min. 500 g hoendermaalvleis 2 uie, fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekap ’n hand...
View ArticleHoendernoedels
Berei in minder as 30 minute ’n heerlike aandete vir die gesin. Genoeg vir 4 mense Gaarmaak: 20 min. Bereiding: 10 min. 50 g botter 1 ui, fyn gekap 1 wortel, gekap 1 selderystok, gekap 2...
View ArticleHoenderpanpastei
Omskep oorskiethoender in ’n vertroostende maaltyd. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40 min. 250 g spekvleis, gekap 50 g botter 1 ui, gekap 4 wortels, in skywe gesny 2 selderystokke,...
View ArticleRomerige hoenderlewertjies
Geniet romerige hoenderlewertjies, voorgesit met brood om die sous mee op te skep. GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 250 g hoenderlewertjies, skoongemaak sout en vars gemaalde...
View Article